1 - 10 van 25 Listings
Nuut gelys
soort
Farm For Sale In Lydenburg, Mpumalanga
Welkom by Matuka Trout Lodge, 'n besonderse eiendom wat 'n buitengewone geleentheid bied om 'n wêreldklas hengelbestemming te besit. As jy op soek is na 'n eiendom wat luukse, rustigheid en natuurlike skoonheid kombineer, soek dan nie verder as Farm Matuka Trout Lodge nie. Hierdie pr...
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Lydenburg, Mpumalanga
Hierdie beesplaas is op die oomblik 'n werkende plaas met al die geriewe in plek krale kampe skure en vele meer.Daar is ook 29ha se water regte uit 'n rivier vir uitbreiding van die huidige boerdery aktiwiteite. Die plaas is ook ideaal vir 'n wild plaas of gekombineer het net die regte h...
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Lydenburg Rural, Lydenburg
Geleë op 'n gewilde toeristeroete, net 5 km uit die dorp sal jy hierdie versteekte juweel vind. Omring deur asemrowende tuine bied hierdie eiendom die volgende: Hoofhuis: 1180m² Sitkamer met kaggel, eetkamer, gesinskamer met kaggel, ruim en moderne kombuis met gasstoof, granietblaaie, ooghoogte ...
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Lydenburg Rural, Lydenburg
Gryp hierdie wonderlike geleentheid aan om nie net 'n plaas van 68 hektaar te besit nie, maar om 'n boer te word. Met alle benodigde masjinerie en implemente wat deel van die uitverkoping is, is hierdie 'n eenmalige geleentheid om dadelik te begin boer. En met 3 Flats sal jy ook 'n h...
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Lydenburg Rural, Lydenburg
Ontdek jou eie stukkie paradys met hierdie plaas van 21,4 hektaar, net 10 kilometer van die dorp af geleë. Geleë te midde van die omhelsing van asemrowende berguitsigte, bied hierdie eiendom 'n rustige toevlugsoord. As jy gedroom het van 'n harmonieuse mengsel van natuurlike skoonheid en mod...
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Lydenburg Rural, Lydenburg
Ontdek die bekoring van landelike lewe op hierdie uitgestrekte plaas van 68 hektaar, waar vrugbare droëland en veelsydige plantruimte deurdagte infrastruktuur vir vee- en waterbestuur ontmoet. Hierdie eiendom is in 'n rustige landskap geleë en bied die perfekte kombinasie van landboupotensiaal e...
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Lydenburg, Mpumalanga
Hierdie 36 hektaar plaas met 20ha beskikbaar vir saaiboerdery word aan jou gebied. Lieflike 3 slaapkamer woning met 3 leefareas, kombuis met 'n opwaskamer en waskamer. Stoep met 'n ingeboude braai. Die huis het baie potensiaal en 'n pragtige uitsig oor die vallei. Daar is 'n waterkan...
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Lydenburg Rural, Lydenburg
Met 'n ongelooflike 25ha Plaas met 6 huise, baie sterk boorgat, Son- en Gasgeisers, 3 Jojo-tenks en geen beurtkrag nie, is hierdie 'n stukkie hemel met asemrowende uitsigte. Drie swembaddens is deel van hierdie ontspanningsplek en die plaas is bekend as 'n historiese landmerk. Huis 1 (Ho...
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Lydenburg, Mpumalanga
As jy die besige stadslewe wil ontsnap en gemoedsrus nodig het, moenie verder soek nie. Hierdie pragtige plaas is 128ha groot en is 28km buite Lydenburg op die R540 naby Dullstroom geleë. Hierdie plaas word omring deur pragtige berguitsigte met 2 nie-standhoudende strome en fonteine met kleinwild....
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Lydenburg, Mpumalanga
Ontwikkelingsgrond beskikbaar. Hierdie leë erf is ideaal vir ontwikkeling en is 2 km buite Lydenburg op die hoofpad na Machado-dorp geleë. Eiendom is 5,2 ha en is ideaal vir jou om jou droomhuis op te bou. Kontak ons agent vandag om hierdie merkwaardige stuk grond te besigtig.
TekoopLydenburg in Mpumalanga (South Africa), N/a