beskrywing
Die "goed" waarvan jong gesinne en paartjies droom. Goed ingerigte huis - in perfek onderhou toestand met versorgde tuin. 3 Gerieflike slaapkamers 2 pragtige badkamers Kombuis Ruim sitkamer en eetkamer. Dubbel motorafdak, 1 motorhuis, buitegeboue, Lapa met ingeboude braai, goeie sekuriteit, en kragopwekker aansluiting. Kwaliteit huise soos hierdie is moeilik om te bekom, kontak my vir meer besonderhede. Openbaarmaking: Die onderdak-eiendomgrootte is 'n skatting, en die agent sal nie aanspreeklik gehou word as dit oor of onderskat is nie