beskrywing
Puik baie goed versorgde eenheid in veilige industriële park. Die eenheid het oorgenoeg kantoorspasie met oopplan op die 1ste vloer. 1 Rolluikdeur. Mezzanine-dek wat 300kgp/m2 kan dra. Airport City is baie gesog met maklike toegang tot N2 en alle groot sakenodusse. Kontak Dewald om 'n besigtiging te reël