1 - 10 van 28 Listings
House For Sale In Kranspoort, Middelburg
ALLEENMANDAAT: Hierdie lieflike woonhuis van 304.6 vierkante meter, bied u 'n enorme groot leefarea met oorgenoeg plek vir 'n groot sitkamerstel en 'n 12 sitplek eetkamertafel. Mens kry eerlikwaar die gevoel van warmte, omgee, groot familie kuiers en gesellige saamwees wanneer jy deur die voordeur v...
Tekoop | 3 beddens| 3 baddens | 1370 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Lot For Sale In Kranspoort, Middelburg
Hierdie pragtige erf is nou te koop in Kranspoort Vakansiedorp in 'n gewilde area. Met 'n 1702 vierkante meter erf kan u eerlikwaar vir u 'n pragtige huis bou en uiters privaat in die bos wees. Erwe in Kranspoort is uitverkoop en wanneer 'n erf wel weer in die mark beskikbaar is, sal u nie hierdie k...
Tekoop | 1702 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
House For Sale In Kranspoort, Middelburg
ALLEENMANDAAT: Hartlikheid, vriendelikheid en gemoedelikheid begroet jou wanneer jy met ope arms ontvang word met die intrapslag by hierdie minimalistiese dog uiters netjiese en verrassend groot en ruim woonhuis op Kranspoort. Met 'n toesluit motorhuis en 3 netjiese afdakke, kry mens sommer die gevo...
Tekoop | 2 beddens| 2.5 baddens | 1227 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Lot For Sale In Kranspoort, Middelburg
Hierdie lieflike erf is een van die laaste beskikbare erwe in die Kranspoort Kloof area. Die erf is teen bergkant en het parkland aan die agterkant met 'parkland uitsig aan die voorkant. Die erf is 1500 vierkante meter. Daar is 'n huisplan geteken oor die erf met 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombu...
Tekoop | 1500 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Lot For Sale In Kranspoort, Middelburg
Have you always planned to build yourself? This is an excellent opportunity to build this beautiful house on the golf course in Kranspoort. Kranspoort is one of the best gems on the N11 between Middelburg and Groblersdal, just 5 km from the famous Loskop dam. Kranspoort offers a unique lifestyle wit...
Tekoop | 2575 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
House For Sale In Kranspoort, Middelburg
Kranspoort is an Eco Wildlife Estate with a private golf course, 45km from Middelburg, 5km from Loskop Forever Resort. This 3-bedroom house offers an inviting, low maintenance, and comfortable feel. Modern fittings and spacious rooms creating plenty of light, stylish finishes, and clean lines. With ...
Tekoop | 3 beddens| 3 baddens | 200 Sq meter | 1225 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Lot For Sale In Kranspoort, Middelburg
3113sqm vacant stand upon which your brand-new home could be built, amongst the lush greenery of Kranspoort’s fairways and dramatic backdrop of the ever lovely Loskop Valley Mountains. Kranspoort offers a secure, luxurious yet practical lifestyle which is perfect for families and avid golfers alike....
Tekoop | 3113 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Lot For Sale In Kranspoort, Middelburg
4113sqm Golf stand in the sought after boomed off area called Kranspoort. What more is there to say – space, nature, space and more nature. Peace and tranquillity in a safe environment. Build your weekend retreat here and wake up to birdsong and small game grazing outside your home. Call today – thi...
Tekoop | 4113 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Lot For Sale In Kranspoort, Middelburg
Magnificent 3148sqm stand in Kranspoort Golf and Wildlife Estate. 50km from Middelburg, 5km from Loskop Forever Resort. Prime location with country air and mountain views. This proposition is certainly worth considering. Kranspoort is known for its sound security, open spaces and country style livin...
Tekoop | 3148 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Lot For Sale In Kranspoort, Middelburg
This 3637m² stand is available at the Kranspoort Golf course ideally located near the 3rd hole. This is the perfect stand to build your dream home especially if you enjoy golf and nature. Kranspoort Eco-, wildlife and Golf Estate offers 24-hour security, controlled gate access, a nine-hole golf cour...
Tekoop | 3637 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a