1 - 2 van 2 Listings
Kommersiële Eiendom Te Koop In Senekal, Vrystaat
Hierdie gebou word goed onderhou en in 'n nywerheidsgebied geleë. Groot beleggingsgeleentheid. Bestaan uit die volgende: Geboue 1840 vierkante meter 4 Werkswinkels 7 Stoorkamers 6 Kantore Ontvangslokaal 3 Badkamers 2 Kombuise Lesinglokaal Buite Skaduparkering 1840 vierkante meter. Bel om nou u...
Tekoop | 1860 Sq meter | 3680 Sq meterSenekal in Free State (South Africa), N/a
Huis Te Koop In Senekal, Vrystaat
Hierdie huis is geleë op die hoofpad wat deur Senekal na Bethlehem gaan – 'n uitstekende beleggingseiendom. Dié huis in Kaaps-Hollandse styl is gebruik om sake te doen en is welbekend aan reisigers wat deur Senekal gaan. Die eiendom bied TWEE erwe. Die een met die huis en een agter met 3 motorhu...
Tekoop | 4 beddens| 2 baddens | 320 Sq meter | 494 Sq meterSenekal in Free State (South Africa), N/a
- 1