1 - 1 van 2 Listings
Nuut gelys
soort
Kamer te huur, Colchester, Dew Drop Inn
Ons woon naby die Sondagsrivier in die Oos-Kaap in 'n stil dorpie 50 km vanaf Port Elizabeth. Ons is 5 km vanaf die suidelike hek van die Addo Nasionale Olifantpark wat die enigste wildtuin in die Oos-Kaap is wat die groot 5 huisves en die enigste een in die land wat die groot 7 huisves. Ons het...
Te huur | 2 beddens| 2 baddensColchester in Eastern Cape (South Africa), N/a
- 1