1 - 6 van 6 Listings
Nuut gelys
soort
Townhouse For Sale In Standerton Central, Standerton
Hierdie baksteen meenthuis is perfek vir eerste keer huiseienaars, is netjies goed onderhou met 'n pragtige tuin en 'n gemotoriseerde hek, met alarmstelsel, interkom en elektriese heining wat jou veiligheid verseker. Hierdie meenthuis het ook 'n back-up watertoevoer met 'n 1000L Jo J...
Tekoop | 2 beddens| 2 baddens | 142 Sq meterStanderton in Mpumalanga (South Africa), N/a
Townhouse For Sale In Standerton Central, Standerton
Hierdie netjiese meenthuis met dubbelgeriewe is geleë in 'n gesogte veilige kompleks in Sentraaldorp. Oopplan sitkamer en kombuis met opwaskamer. Onthaalarea, uitstap op 'n stoep. Die tuin is pragtig en privaat met 'n hoekerf. Die slaapkamers is almal toegerus met ingeboude kaste. Die ho...
Tekoop | 3 beddens| 2 baddensStanderton in Mpumalanga (South Africa), N/a
Meenthuis Te Koop In Florapark, Standerton
Hierdie netjiese en goed versorgde meenthuis is geleë in 'n gewilde veilige kompleks in 'n goed gevestigde area, reg naby Laerskool Standerton. Die volgende items maak die huis uit: Drie goeie slaapkamers met ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n paar ekstras om jou daardie heiligdo...
Tekoop | 3 beddens| 2 baddens | 155 Sq meterStanderton in Mpumalanga (South Africa), N/a
Meenthuis Te Koop In Florapark, Standerton
Perfek vir eerste keer huiseienaars of beleggers, hierdie meenthuis bied jou 2 slaapkamers met een gesinsbadkamer en 'n oopplan sitkamer en eetkamer, die eetkamer het 'n skuifdeur wat na buite lei. Hierdie eenheid het 'n pragtige kombuis met melamienkaste, ontbythoekie en is ook oopplan ...
Tekoop | 2 beddens| 1 baddensStanderton in Mpumalanga (South Africa), N/a
Townhouse For Sale In Standerton Central, Standerton
Soek jy 'n ruim meenthuis in 'n veilige kompleks? Dan is hierdie meenthuis ideaal vir jou. Geleë in Standerton Sentraal en stapafstand van die sakekern af. Die kombuis is 'n pragtige oop ruimte wat oopplan is met die eetkamer. Hierdie area lei met gemak deur die drie boë na die sitarea. ...
Tekoop | 3 beddens| 2 baddensStanderton in Mpumalanga (South Africa), N/a
Townhouse For Sale In Standerton Central, Standerton
Hierdie intrek gereed meenthuis is geleë op 'n uitstekende ligging stapafstand vanaf Laerskool Standerton, en het dubbelgeriewe. Dit is heeltemal opgeknap en die professioneel versierde binneafwerkings sal 'n mens 'n voorsmakie van regte stedelike lewe gee. Oopplan sitkamer met pragtige ...
Tekoop | 2 beddens| 2 baddensStanderton in Mpumalanga (South Africa), N/a
- 1