1 - 4 van 4 Listings
Nuut gelys
soort
Industrial Property For Rent In Vaalbank, Middelburg
Mini pakhuis met 'n aparte kantoor wat toegerus is met 'n kombuis, oopplan kantoor en twee aparte toiletgeriewe dames en of here. Die eenheid het een onderdakparkeerplek en twee oop parkeerplekke wat by die maandelikse huur ingesluit is. Maklik toeganklik en Sigbaarheid is hoog vir advertens...
Te huur | 110 Sq meter | 6000 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Industrial Property For Rent In Vaalbank, Middelburg
Twee afsonderlike Mini-fabrieke, pakhuise. Geleë in 'n veilige industriële sakepark. Elke eenheid het vier onderdakparkeerplekke en vier oop parkeerplekke. Die sakepark het twee elektriese hekke vir toegang tot en uitgang van die eiendom. Die erf-area is ten volle geplavei en het 'n gemeensk...
Te huur | 320 Sq meter | 6000 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Industrial Property For Rent In Vaalbank, Middelburg
Groot werkswinkel met kantore te huur op 'n besige pad. Hoogs sigbaar vir advertensies. Hierdie industriële werkswinkel is ideaal vir enige tipe vervaardiging, berging of versending van toerusting. Het 'n ontvangs met 'n wagarea. Twee kantore. Een stoorkamer. Dames en here toiletgeriewe....
Te huur | 1800 Sq meter | 2200 Sq meterMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
Industrial Property For Rent In Vaalbank, Middelburg
1x 152 m2 werkswinkel (4A) bestaan uit 1 kantoor, badkamers, ruim winkelarea - huur BTW ingesluit. Baie goeie sekuriteit in veilige kompleks - alarmstelsel vir huurders rekening - voorafbetaalde 3 fase elektrisiteit beskikbaar vir huurders rekening(munisipale rekening vir huurders acc) Huur sluit ...
Te huurMiddelburg in Mpumalanga (South Africa), N/a
- 1