Snuffel Eiendomlyste Tekoop in Petrusville, Philipstown of lys u eie. Adverteer, verkoop u eiendom, lys dit vir verhuurPetrusville is 'n dorp in die oostelike Karoo-streek in Suid-Afrika, geleë in die Noord-Kaap provinsie. Dorp 45 km noord-oos van Philipstown, 56 km suid-oos van Kraankuil en 10 km suid van die Oranjerivier. Gestig omstreeks 1877 op die plaas Rhenosterfontein en vernoem na Petrus Jacobus van der Walt wat dit in 1810 gekoop het en 'n gedeelte daarvan in 1822 aan die NG Kerk geskenk het.Source: https://en.wikipedia.org/